![]() 84715 |
Woorde in 地 huis
ek gaan bly in 地 hartseer huis in 地 hartseer kamer sonder jou
ek gaan swem in 地 donker poel in 地 koue see die branders grou
ek gaan woon in 地 vreemde land in 地 vreemde stad sonder jou
ek gaan delf in verbleikte sand in offer grond waar stene rou
en my woorde sal hang teen die mure waar vreemde gesigte aan beelde klou en my rympies sal swem in groot riviere waar ou gesteentes verspoel versplinter verblou
ek gaan bly in 地 hartseer huis met 地 hartseer bed net vir jou
ek gaan sit by 地 donker tafel met vergeelde blaaie en skryf vir jou
en my gees sal dwaal in duister ure waar die enkeling aan heimwee klou en my drome sal brand soos helder vure waar vreemde poorte die tyd vernou
|
|||||||||||||||||||||||