Chris Wait

Chris  
  Wait

Tuisblad
Ek
CD’s
Luister
Lirieke
Bestel
Optredes
Vertel
Kontak

81867

Visser

Visser

van die CD
Visser

Eerste Luister
< Vorige Volgende >

Visser

 

Elke Visser is twee homself en die see

die skepe van ’n storm verafgeleë

die nette vir die oes word gespan

’n fees vir die tuiskoms word beplan

 

die meermin slaap op die horison van ’n golf

haar oë is deur die laaste son uitgedolf

sy fluister in die ore van die vissers

wie luister word gekoop deur die duister

 

en kennis is ’n anker

en die liefde boei jou

 

elke Visser is twee homself en die see

die skepe van ’n storm verafgeleë

die nette vir die oes word gespan

’n fees vir die tuiskoms word beplan

 

en die see is ’n spieël

met elke brander draai die wiel


< Vorige Eerste Volgende >