Chris Wait

Chris  
  Wait

Tuisblad
Ek
CD’s
Luister
Lirieke
Bestel
Optredes
Vertel
Kontak

81868

Slaweliefde

Visser

van die CD
Visser

Eerste Luister
< Vorige Volgende >

Slaweliefde

 

Slaweliefde vir jou en my

slaweliefde het ons gekry

oopgebreek toegevou

slaweliefde slaweliefde

 

slaweliefde het ons verlei

slaweliefde maak ons vry

opgefok toegesnou

 

in minute ure en sekondes

die droom is op vlug voor ons sondes

 

slaweliefde tussen jou en my slaweliefde verby gegly

stil verneuk genoeg bely

slaweliefde slaweliefde

 

slaweliefde kruisig my slaweliefde bly my by

opgevreet uitgespoeg

 

in centimeters kilometers en ligjare

die nag in jou oë vol gevare

 

slaweliefde vir jou en my slaweliefde het ons gekry

oopgebreek toegevou

 

in minute ure en sekondes

die droom is op vlug voor ons sondes

 

in centimeters kilometers en ligjare

die nag in jou oë vol gevare


< Vorige Eerste Volgende >