![]() 81870 |
Anderkant Eenkant
Jy sit daar aan die een kant verdwaal die spieëls is vol van jou speur- verhaal
en al wat ek nodig het is ’n nuwe begin vanaand om vaarwel te sê aan die hunkering van gistraand
ek lees die tekens van eensaam in jou smile en meisie jy kan my happy maak vir ’n while
en al wat ek nodig het is ’n nuwe begin vanaand om vaarwel te sê aan die hunkering van gistraand
so kom ons gee die nag aan poetry en hou die oggend vir onsself en ons is nou hier al wou ek nie so diep die nag in delf vaarwel eensaam vaarwel eensaam vaarwel
en die nagte in die plek is soms so koud en leeg en ek hou nogal van die way hoe jou lyf beweeg
en al wat ek nodig het is ’n nuwe begin vanaand om vaarwel te sê aan die hunkering van gistraand
en ek hou nogal van hoe jy ruik dis baie nice so vat my hand dan lei ek jou na paradise
want al wat ek nodig het is ’n nuwe begin vanaand om vaarwel te sê aan die hunkering van gistraand
|
|||||||||||||||||||||||